Geskenk idee vir die Kerstafel

Hier is my Kersfeesversierings besig om te droog.











Met silwer lintjies aan word dit as geskenkies om servette gebind en daarna kan dit kersboom toe.


Hieronder volg 'n paar skakels wat ek as die basiese idee gebruik het en aangepas het sodat daar nie twee van dieselfde is nie. Gaan google gerus, daar is patrone te kies en te keur en dit is glad nie moeilik nie en gebruik min gare.


http://thesteadyhandblog.com/10-free-angel-crochet-patterns/

http://ochetpatterns.net/crocheted-bookmark-pattern/

http://pattfree.com/crochet-snowflake-patterns/


Om te stywe:
Meng projek of houtgom met water 1:1 en plaas plat neer om te droog.

Bling dit:
Gooi blinkers in gommengsel of strooi dit oor vormpie as nog nat dat dit kan klou.

Geniet!


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Die maklikste vingerlose gebreide handskoene ooit!

Die basiese Ouma-blokkie / kombers

Gebreide sokkie patroon