Poncho met 'n moutjie




My 'peetkinders' het elkeen 'n kortmou poncho gekry om die koel herfsdae aan te durf.  Dit is regtig maklik en kan vinnig klaar.

Ek hou van die "mou" idee omdat 'n gewone poncho met speeltyd net altyd in die pad is.
Hierdie moutjie is amper soos 'n kortmou truitjie en baie gemaklik.







Probeer hierdie een gerus! Dit is ook 'n lekker vinnige patroon vir 'charity' projekte.

Krediet en oorspronklike patroon (c)
http://emeraldmooncreations.tripod.com/id15.html








Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Die maklikste vingerlose gebreide handskoene ooit!

Die basiese Ouma-blokkie / kombers

Gebreide sokkie patroon