Gids na kombersgroottes

Gids na kombersgroottes:

KOMBERS GROTES
Breedte cm
Lengte cm
Liefie
25
25
Troos
36
43
Baba ontvangs
76
89
Toedraai
102
102
Kleuter
107
132
Toegooi
119
119
Wiegie/kot
114
152
Oorgooi
132
152
Driekwart/enkel
168
229
Dubbel
229
274
Koningin
244
274
Koning
274
274

Opmerkings

Plaas 'n opmerking

Gewilde plasings van hierdie blog

Die maklikste vingerlose gebreide handskoene ooit!

Gebreide sokkie patroon

Die basiese Ouma-blokkie / kombers