Hekel en breinaald groottes

So baie kere kry ons 'n patroon wat nie in mm geskryf word nie.
Hier is 'n maklike kaart wat ek op Wikipedia opgespoor het.
Hoop dit help!

Metric diameter US Knitting Needle Number Corresponding Crochet Hook Size
2.25 mm 1 B-1
2.75 mm 2 C-2
3.25 mm 3 D-3
3.5 mm 4 E-4
3.75 mm 5 F-5
4 mm 6 G-6 (Boye G-6 is 4.25mm)
4.5 mm 7 7
5 mm 8 H-8
5.5 mm 9 I-9
6 mm 10 J-10
6.5 mm 10.5 K-10.5
8 mm 11 L-11
9 mm 13 M/N-13
10 mm 15 N/P-15
12.75 mm 17
15 mm 19 P/Q
16 mm Q
19 mm 35 S
25 mm 50 U
Krediete: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_United_States_standard_crochet_hook_and_knitting_needle_sizes

Opmerkings

Plaas 'n opmerking

Gewilde plasings van hierdie blog

Die maklikste vingerlose gebreide handskoene ooit!

Die basiese Ouma-blokkie / kombers

Gebreide sokkie patroon