Strepe truitjie vir 'n streepmuis

Ek het laasjaar 'n truitjie begin hekel. Hierdie patroon kom uit die "Hekel saam met Vrouekeur vir Meisies, no3" boekie van Vrouekeur deur Christa Swanepoel.

Die wegwerk van die wolle van die strepe is egter baie moeite!
Mikyla het te vinnig gegroei so die truitjie is te klein vir haar, so dit gaan welsyntas toe.
Mikyla kan darem die haarband dra.
Ek sal met graagte die patroon aanstuur as julle my vra.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Die maklikste vingerlose gebreide handskoene ooit!

Die basiese Ouma-blokkie / kombers

Gebreide sokkie patroon